Jancka Arangies

Dorp/Stad waar jy woon:

Paarl

Hoekom skryf jy in vir SARIE Nuwe Gesig?:

Ek skryf in omdat ek lank in myself getwyfel het en nooit regtig in myself geglo het nie. Toe het 'n juffrou my geleer dat ek goed genoeg is, en dat as ek nie met albei arms elke geleentheid aangryp nie, die lewe my gaan verbysteek. Sy het my ook geleer om in my drome te glo.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Beeldskoon

3 woorde wat jou goed opsom:

Toegewyd, Sosiaal, Energiek

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media