Jacqueline Goosen
Dorp/Stad waar jy woon:
Pretoria
Beroep:
Tuisteskepper< moeder,
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek is op my gemaklikste agter die verhoog gordyn ongelukkig skep dit die geleentheid om afgestomp te raak.
Ek het dus besluit as ek nie waag om vorentoe te tree na die verhoog sal niks gebeur en ” se nou maar ” word dan “as ek maar “.
Hierdie is ‘n uitdaging aan myself vir myself. Mag dit goeie vrug dra.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Vra
3 woorde wat jou goed opsom:
gemaklik, aanpasbaar, tevrede