Jackie Jansen Van Rensburg

Dorp/Stad waar jy woon:

Nelspruit

Beroep:

Director

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ek hoop om my storie te kan deel met ander vrouens en hulle moed te gee om nooit op te gee en nooit op te hou droom nie , en hulle net te bemoedig daars altyd hoop

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Glo

3 woorde wat jou goed opsom:

Ambisiees, Sterk, Gelowig

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media