Jacinda Louw
Dorp/Stad waar jy woon:
Johannesburg
Beroep:
Entrepreneur / Besigheids eienaar
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek het die afgelope 15 jaar my lewe toegewy aan my pragtige dogters en hulle drome and verpligtinge. Op my 44-jarige ouerdom voel ek of ek 'n nuwe fase begin het en 'n nuwe era wat ek oop arms aanvaar, maak nie saak die geleentheid. Ek het 'n besigheid 'n jaar terug begin wat absoluut blossom, en ek voel asof daardie energie oor loop na ander areas van my lewe! Op 44 voel asof ek die wereld kan aanpak! My uitkyk op die lewe het verander en ek pakelke dag aan met oorgawe en entoesiasme!
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
uitmuntend
3 woorde wat jou goed opsom:
gedissiplineerd, gefokus, entoesiasties