INGE SWANEPOEl

Dorp/Stad waar jy woon:

VANDERBIJLPARK

Beroep:

Onderwyseres

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

As klein dogtertjie het ek altyd my ma se SARIE tydskrifte bewonder en gedroom om ook eendag op die voorblad te veskyn. Toe ek hierdie jaar se slagspreek sien, toe weet ek dit is my teken om in teskryf.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Kolwyntjie

3 woorde wat jou goed opsom:

Opreg, Kleurvol, Sag

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media