Iné Pieterse
Dorp/Stad waar jy woon:
Bethal
Beroep:
Onderwyseres
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek skryf in vir die Sarie voorbladgesig omdat dit vir my 'n unike geleentheid is om myself op 'n egte en selfversekerde manier te wys. Dit gaan nie vir my oor die uiterlike skoonheid nie maar oor die viering van wie ek is – my storie, my waardes en persoonlikheid. Ek glo Sarie tydskrif verteenwoordig sterk, inspirerende vroue en ek wil graag deel wees van daardie boodskap. Hierdie geleentheid sal my help om uit my gemaksone te tree, te groei en ander vroue aan te moedig om hulself met trots en selfliefde te aanvaar.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
LEKKER
3 woorde wat jou goed opsom:
Lojaal, Spontaan, Eerlik
