Ina Snyman

Dorp/Stad waar jy woon:

Pretoria

Beroep:

Editor

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ek skryf in vir Sarie voorbladgesig omdat ek voel dit is so ’n besondere geleentheid vir enige vrou. Dit gaan nie net daaroor om mooi te lyk nie, maar ook om selfvertroue uit te straal en trots te wees op wie jy is. Vir my gaan dit oor meer as net ’n kompetisie, dit gaan oor die ervaring, die blootstelling en om iets nuuts en opwindends aan te pak.

Ek het nog nie voorheen ingeskryf nie, so dit maak die ervaring vir my nog meer spesiaal

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Veerkragtigheid

3 woorde wat jou goed opsom:

Oorwinnaar, Deursettingsvermoë, Veerkragtigheid

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media