Ina-Marié Garcia
Dorp/Stad waar jy woon:
Durban
Beroep:
"Mortgage Support Specialist"
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Omdat my ma gesê het ek moet 😉
Eerste keer wat ek deelneem, ter viering van my 50 jaar.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Bollemakiesie
3 woorde wat jou goed opsom:
Borrelend, Energiek, Uniek
