Ilse Heydenrych
Dorp/Stad waar jy woon:
Brackenfell
Beroep:
Bemarking & Kommunikasie
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek skryf in vir SARIE Voorbladgesig, want vir die eerste keer in my lewe voel ek gesond, sterk en gemaklik met wie ek is.
’n Jaar terug sou ek nooit so braaf gewees het om in te skryf nie.
Op die wonderlike ouderdom van 38 jaar leer ek nog elke dag iets van myself, en eendag wil ek vir my kinders kan wys dat dit nooit te laat is om in jouself te glo nie.
Nee, ek het nog nooit voorheen ingeskryf nie.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Welgeluksalig
3 woorde wat jou goed opsom:
Lojaal, Opreg, Doelgerig
