Ilke Van Huffel

Dorp/Stad waar jy woon:

OUDTSHOORN

Beroep:

Tandarts

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

As jy nie probeer nie, sal jy nie weet nie. Om in the skryf en 'n kans te staan om op Sarie se voorblad te verskyn sal 'n voorreg wees, juis vir die klein dogtertjie in my.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Akkedis

3 woorde wat jou goed opsom:

Vriendelik, Hulpvaardig, Hardwerkend

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media