Ilene Herbst

Dorp/Stad waar jy woon:

Fochville

Beroep:

Seketaress en PA

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ek wil baie graag modelwerk begin doen en omdat ek baie jare terug gebrand het met moerkoffie wil ek kinders daar buite inspireer om nie self bewus daaroor te wees nie.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Mamma

3 woorde wat jou goed opsom:

Vroulik, Liefdevol, Elegant

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media