Hildegard Havenga

Dorp/Stad waar jy woon:

Irene, Centurion

Hoekom skryf jy in vir SARIE Nuwe Gesig?:

Ek wil ander inspireer om hulle uniekheid, vroulikheid en hulle eie stories te vier, want ek is gereed om myne met ander te deel.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Vonkeling

3 woorde wat jou goed opsom:

Veerkragtig, Braaf, Standvastig

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media