Hilde Eksteen

Dorp/Stad waar jy woon:

Roodepoort

Beroep:

Prokureur

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Vir my maak verteenwoordiging saak —ek wil hê jong vroue moet sien wat moontlik is. Ek wil bewys dat intelligensie, ambisie en skoonheid sonder verskoning in dieselfde vrou kan bestaan.

As 'n Suid-Afrikaanse vrou ken ek die krag van sigbaarheid. Ek wil opstaan vir elke meisie waarvoor daar al gesê is sy is "te veel" – te hard, te gedrewe, te selfversekerd. Ek wil hê daai meisie moet sien dat sy net genoeg is.

Voorbladgesig is meer as 'n gesig. Dit is 'n stem. 'n Platform. En ek is gereed om myne te gebruik om die volgende generasie Dames te inspireer om spasie op te neem, hul drome na te jaag en die verhaal te herskryf.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Flambojant

3 woorde wat jou goed opsom:

Pret, Sosiaal, Regverdig

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media