Heloise de Kock
Dorp/Stad waar jy woon:
Brackenfell
Beroep:
Tegniese Bestuurder
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek skryf in omdat ek lief is vir die mooi, eenvoudige dinge in die lewe en glo dat ware skoonheid lê in egtheid.
Lekker lag, vars buitelug en spontane oomblikke is waarvoor ek lewe.
Ek is gemaklik om myself te wees, lag maklik en glo dat geluk aansteeklik is.
Ek probeer elke dag lig en geluk na buite straal, al is die lewe soms besig of uitdagend.
Ek kan nie onthou of ek al voorheen ingeskryf het of nie.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
eg
3 woorde wat jou goed opsom:
sprankelend, eerlik, vrygewig
