Heleni van Niekerk

Dorp/Stad waar jy woon:

Caledon

Hoekom skryf jy in vir SARIE Nuwe Gesig?:

Ek wil vir ander meisies inspireer om in hulself te glo en nooit op te gee op hul drome nie. Die woorde van ander mense bepaal nie wie jy is nie.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Lig

3 woorde wat jou goed opsom:

Borrelend, Saggeaard, Betroubaar

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media