Helene Rabie
Dorp/Stad waar jy woon:
Durbanville
Beroep:
Finansiele Adviseur en Restaurant Eienaar
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek skryf in vir SARIE Voorbladgesig omdat ek glo dat ware skoonheid meer is as net voorkoms, dit gaan oor wie jy as mens is, hoe jy ander behandel en hoe jy weer opstaan deur die uitdagings van die lewe. Ek wil ander vroue inspireer om trots te wees op hulself en te glo dat krag en sagtheid hand aan hand kan stap. Nee, ek het nog nie voorheen ingeskryf nie, maar ek voel nou is die regte tyd om myself uit my gemaksone te neem en hiertoe gelegenheid aan te gryp.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Deursettingsvermoë
3 woorde wat jou goed opsom:
Liefdevol, Sterk, Inspirerend
