Helene Fourie

Dorp/Stad waar jy woon:

Pretoria

Beroep:

Technical Lead

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ek glo as vrou moet ons die prag van vrouwees daagliks vier.
Ons speel veelsydige rolle op n daaglikse basis en vergeet ons so maklik hoe beeldskoon en pragtig ons elkeen geskape is.
Ek vier dus deur in te skryf vir die Sarie voorbladkompetisie as n herinnering aan myself en so ook elke vrou.
Jy is mooi, jy is vreesloos,Jy is begeerlik,Jy is sensueel. Jy is vrou.
Soos al die vorige jare sal ek elke liewe jaar inskryf as die prag waarmee ons geskape is fees vier.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Vrede

3 woorde wat jou goed opsom:

Kalm, Vriendelik, Warm

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media