Helene Fourie
Dorp/Stad waar jy woon:
Pretoria
Beroep:
Technical Lead en Voice over artist
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Liewe Sarie beoordelaar,
Ek glo dat ek van al die kwaliteite besit van n ideale Sarie Voorbladgesig.
Ek staan vir uniekheid , prag en veerkragtigheid, die definisie van n Sarie vrou.
Ek is ook n Voice-Over kunstenaar in Afrikaans en Engels.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Harmonie
3 woorde wat jou goed opsom:
Geduldig, Vriendelik, Empatiek