Helen Peach

Dorp/Stad waar jy woon:

Pretoria

Beroep:

Student

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ek is iemand wat voluit lewe en 'n kans vat! Ek dink my lewenslus, passie en liefde vir die lewe wys op my gesig. Ek wil graag 'n verskil in ons land maak en sal van enige platform gebruik maak om 'n ambassedeur van ons land te wees. My passie is om die stories van ons land en sy mense te vertel en op kamera vas te le. As ek gekies sou word om SARIE se voorbladgesig te wees, sal my ouma (wat al 'n jarelange leser van Sarie is) seker 'n duisend eksemplare koop!!! Nee, ek het nog nie voorheen ingeskryf nie.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Deursigtigheid

3 woorde wat jou goed opsom:

Passievol, Vrolik, Intens

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media