Heidi Nel
Dorp/Stad waar jy woon:
Hartbeespoort
Beroep:
Eie besigheid (Heidirella's Petal-Cakes en ANDAC Leesprogramme)
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ja ek het al voorheen ingeskryf in 2022 en was in die Top 30 gewees.
Ek skryf in om myself bietjie uit my 'comfort zone' te sit en dit sal 'n groot voorreg wees om gekies te word as Sarie se Voorbladgesig vir 2026.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Doodreg/Okeydouks
3 woorde wat jou goed opsom:
Kreatief, Geliefd, Vriendelik
