Hayley MacKenzie

Dorp/Stad waar jy woon:

Kimberley

Hoekom skryf jy in vir SARIE Nuwe Gesig?:

Hierdie is my eerste inskrywing. Die SARIE nuwe gesig kompetisie gee vir my die geleentheid om nuwe mense te ontmoet en ander jong meisies aan te moedig en te oortuig dat selfvertroue en vriendelikheid hand aan hand gaan. Spreuke 31 beklemtoon dat skoonheid verganklik is en om eder jou waarde in God te vind. Ek streef daarna om lig te bring, waar mense nie eers besef het dit donker was nie.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Goedhartigheid

3 woorde wat jou goed opsom:

hardwerkend, gelukkig, betroubaar

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media