Hanri du Plessis

Dorp/Stad waar jy woon:

Durbanville, Kaapstad

Beroep:

Tans werksoekend

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Sulke goed is opwindend! Ek het so bietjie modelwerk gedoen toe ek jonger was, maar was nooit ernstig nie.
Was nog nie op n tydskrif se voorbald nie, maar was al op n advergensie bord vir Sarie by die KKNK, Oudtahoorn, toe ek in Hoërskool was.

Ek is deur diep waters die afgelope 2 tot 6 jaar en ek voel dis tyd om weer vlerke te kry, uit bitter gevoelens te kom en die mooi te vier.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Wolke-krabber

3 woorde wat jou goed opsom:

Chocoholic, Doener, Organiseerder

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media