Hannah le Roux
Ek skryf in vir SARIE nuwe gesig omdat ek glo elke mens het n storie wat deur selfvertroue en styl vertel kan word. Ek glo ware skoonheid kom uit selfvertroue en egtheid om jouself te wees sonder om jammer te sê. Jy mag “loud” wees, jy mág uitstaan. Ek wil jong meisies inspireer om hul uniekheid te omarm en te besef jy hoef nie in die boks te pas om mooi of suksesvol te wees nie.Nee, ek het nog nooit ingeskryf nie.
