Hanli van der Spuy

Dorp/Stad waar jy woon:

Strand

Beroep:

Mode Kunstenaar

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ek het al ingeskryf vir Sarie Voorbladgesig – twee keer as ek reg onthou.

Die besluit om die jaar in te skryf is anders as voorheen. Die keer skryf ek in, want ek het om te géé: om voor tou te neem, te bemoedig en aanmoedig. Om 'n gemeenskap te promoveer waar ons saam droom, huil, reghelp, druk tot meer, troos, lief het, sommer net saam sit, en te vier en trots te wees wat dit is om vrou te wees – die lieflik, die braaf, die broos, die uniek.
Dis vriendin wees. Dis wat my hart laat brand. En dis waarom ek inskryf.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Karnallie

3 woorde wat jou goed opsom:

Intensioneel, Standvastig, Romanties

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media