Gudrun Speek
Dorp/Stad waar jy woon:
Jacobsdal
Beroep:
Salesperson
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Die woema van n vrou met n positiewe selfbeeld lê nie in wie sy is nie maar in wat sy kan doen en ek glo met alles binne my dat ek hiérdie kan doen en myself sal kan wees onvoorwaardelik. Min mense besef hoe bevoorreg jy is om aan sulke dinge deel te kan neem, en met elke nuwe dag en ervaring besef ek hoe kosbaar dit is. Ek is n meisie met n passie, dryfkrag en deursettingsvermoë. Soos n pitbull, byt ek vas, want elke nuwe uitdaging bou my karakter en kweek my menswees!
Ek het in my matriekjaar in 2023 vir Matriekafskeidrok van die jaar deelgeneem.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Sagkuns
3 woorde wat jou goed opsom:
Opreg, Sprankelend, Liefdevol
