Glynis Lesch
Dorp/Stad waar jy woon:
Moorreesburg
Beroep:
Administratiewe Klerk
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek gaan baie eerlik wees ………..
Dit was nog altyd een van my drome om op die voorblad van SARIE tydskrif te verskyn. Om deur professionele mense gegrimeer te word en my hare te laat doen. Ek het reeds van 'n jong ouderdom af gaan stil staan in die winkels en die
vroue bewonder wat op die voorblad verskyn.
Ek glo ek het die persoonlikheid en is 'n hartmensie. Ek glo 'n vrou se mooiheid moet van binne af uitstraal.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
liefde
3 woorde wat jou goed opsom:
liefdevol, independent, brave