Giselle Du Plessis

Dorp/Stad waar jy woon:

Amanzimtoti

Beroep:

Insurance Broker

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ek skryf in vir die Sarie voorbladgesig want ek glo dat jy elke geleentheid wat oor jou pad kom moet gemotiveerd en met alle mag dit aanpak. Die Sarie Voorbladgesig bied ook n geleentheid vir my om my unikheid te vertoon.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

welgeluksalig

3 woorde wat jou goed opsom:

ambisieus, intelligent, goedhartig

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media