Gerdalize Bukes

Dorp/Stad waar jy woon:

Vanderbijlpark

Beroep:

Sleutelrekeningsbestuurder

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Hoekom nie, ek is mamma van 43 en ek te krities op myself. As mens deur die lens van ander na jouself kan kyk, sien jy dalk net die innerlike en uiterlike skoonheid raak wat jy soms self mis. Ek wil uit my gemak sone kom en kyk wat is anderkant Ma wees, vrou wees en werk.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Afstandbeheerder

3 woorde wat jou goed opsom:

Passievol, Veerkragtig, Vasberadenheid

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media