Gemma-Lee Grobler
Dorp/Stad waar jy woon:
Nelspruit
Beroep:
Junior Bestuurder
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek skryf in vir Sarie se Voorbladgesig omdat ek glo ware skoonheid lê in selfvertroue, karakter en egtheid. Ek wil ander inspireer om hulself met trots te omhels en te wys dat elke vrou uniek en mooi is op haar eie manier. Om deel te wees van iets ikonies soos Sarie sal vir my ’n ongelooflike geleentheid wees.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Spontaan
3 woorde wat jou goed opsom:
Liefdevol, Friendelik, Selfversekerd
