Gaylin Brown
Dorp/Stad waar jy woon:
Malmesbury
Hoekom skryf jy in vir SARIE Nuwe Gesig?:
My motto vir hierdie jaar is om alle geleenthede met twee hande aan te gryp en die beste daarvan te maak.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
padkos
3 woorde wat jou goed opsom:
Optimisties, lewenslustig, kreatief