Gabie Botha

Dorp/Stad waar jy woon:

Fouriesburg

Beroep:

Onderskrywer

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ek skryf in vir Sarie se Voorbladgesig omdat ek glo dat ek ’n positiewe verskil kan maak. Ek wil ander inspireer om hul eie unieke stories te vier en met selfvertroue hul plek in die wêreld in te neem. Dit sal vir my ’n groot voorreg wees om hierdie platform te gebruik om hoop,positiwiteid en egtheid uit te straal – en om ander vroue aan te moedig om trots te wees op wie hulle is. Om die voorblad te haal, sal nie net ’n droom waar maak nie, maar ook ’n simbool wees van wat moontlik is wanneer jy in jouself glo.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Koester

3 woorde wat jou goed opsom:

Lojaal, Passievol, Godvreesend

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media