Frances Dreyer

Dorp/Stad waar jy woon:

Pretoria

Beroep:

Student

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ek wil graag in skryf vir Sarie Voorbladgesig want ek glo ek het iets om te bied vir die wêreld . Ek is mal oor mooi aantrêk en styl en soos ek ouer geword het het ek besef dat na jouself om sien baie belangrik is nie net hoe mens aantrêk nie maar om na jou geestesgesondheid te kyk en jou lyf gesond te hou . Ek en my ma gesels gereeld daaroor en nou die dag het sy vir my gesê “versorg jouself asof dit werklik saak maak” en dit het my by gebly. Dit is so belangrik om na jouself te kyk en te oefen dat jy dan na ander kan kyk en hulle op te bou .Dit is hoekom ek inskryf ek wil graag ‘n voorbeeld wees om ander te motiveer om na hulsef om te sien. Dit is die eerste keer wat ek inskryf .

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Boerebenodighede

3 woorde wat jou goed opsom:

Vreugdevol, Sprankelend, Ondersteunend

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media