Eva Dobrowolski

Dorp/Stad waar jy woon:

Hillcrest

Beroep:

Grafiese Onverper

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ek neem deel omdat ek glo skoonheid kom van selfvertroue, egtheid en lewenservaring. Om deel te wees van hierdie kompetisie sou 'n ongelooflike geleentheid wees om ware vroue te vier en ander te inspireer om hulself ten volle te omarm.

Ek het nog nie voorheen aan hierdie kompetisie deelgeneem nie.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Genade

3 woorde wat jou goed opsom:

Kreatief, Veerkragtig, Outentiek

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media