Eva Dobrowolski

Dorp/Stad waar jy woon:

Hillcrest

Hoekom skryf jy in vir SARIE Nuwe Gesig?:

Ek Skryf in omdat dit nooit te laat is om 'n droom te volg, jouself uit te daag rn met selfvertroue te skitter nie.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Genade

3 woorde wat jou goed opsom:

Outentiek, Veerkragtig, Stralend

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media