Euné Faber

Dorp/Stad waar jy woon:

Tzaneen

Beroep:

Guest Experience Manager vir Ford

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ek skryf in vir SARIE Voorbladgesig omdat dit vir my ’n ongelooflike geleentheid is om myself uit te daag en te groei, nie net uiterlik nie maar ook as mens. Dit gaan vir my oor selfvertroue, deursettingsvermoë en om te wys dat elke vrou haar eie unieke storie en skoonheid het. Ek wil ander inspireer om hulself ook raak te sien en te glo hulle is genoeg.

Ek het nog nie voorheen ingeskryf nie, wat hierdie vir my nog meer spesiaal maak – dis ’n nuwe avontuur en ’n kans om iets buite my gemaksone aan te pak.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Passievol

3 woorde wat jou goed opsom:

Gedrewe, Kreatief, Eg

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media