Euanne Kapp
Dorp/Stad waar jy woon:
Kaapstad
Beroep:
Hoof Kliente Bestuurder
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek glo elke vrou het 'n unieke storie en skoonheid wat gedeel kan word. Ek is gereed om myne te deel.
Hierdie kompetisie is 'n platform vir gewone vroue om buitengewone inspirasie te wees.
Ek wil ander aanmoedig om hulself lief te he, hul uniekheid te leef en te weet dat hulle goed genoeg is.
Dit sal vir my 'n droom wees om op Sarie se voorblad te kan wees wat vir dekades vroue se stemme vier.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Koester
3 woorde wat jou goed opsom:
Selfversekerd, Lojaal, Gedrewe