Esmé Dercksen
Dorp/Stad waar jy woon:
Carletonville
Beroep:
Onderwyser
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Hoe ouer n’ vrou word, hoe minder is ons geneig om in ons self te glo, vir ons self lief te wees, en dit wat ons in die spiëel sien, te aanvaar. Ons word gekondisioneer deur sosiale media en die samelewing, dat ouderdom, en liggame wat kinders gehad het, nie meer mooi en aanvaarbaar is nie. Ek voel, ek kan vir vroue n’ voorbeeld wees en n’ boodskap stuur dat jy “worthy” is, mooi en aanvaarbaar is, maak nie saak hoe oud jy is, of hoeveel mensies jy in jou liggaam gegroei het nie.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Addergebroedsel
3 woorde wat jou goed opsom:
Empaties, Opreg, Passievol