Emmaneel Van der Merwe
Dorp/Stad waar jy woon:
Hermanus
Beroep:
Sagteware Produk Ontwerper
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
My ou-sus is al jare lank 'n groot Sarie aanhanger en wou met alle geweld hê dat ek hierdie jaar moet inskryf. Na ek baie redes gegee het om nie voort te gaan nie, het sy vir my gesê: "moet nie nou moeilik raak nie":) Ook ek altyd oop is vir nuwe ervarings en op 40 nie aldag my beste voel nie, het ingestem om in te skryf.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
baba
3 woorde wat jou goed opsom:
Lojaal, Hardwerkend, Gelowig
