Emma Strydom

Dorp/Stad waar jy woon:

Pretoria

Hoekom skryf jy in vir SARIE Nuwe Gesig?:

Ek skryf in vir Sarie Nuwe Gesig omdat ek glo dat ware skoonheid begin by selfvertroue en die moed om jou unieke storie te deel. Ek is n redelike skaam mens en wil so graag iets doen om myself uit my "comfort zone" uit te druk. Hierdie kompetisie gee my die geleentheid om my styl en persoonlikheid met Suid-Afrika te deel en daardeur te wys dat elke vrou n storie het wat gehoor moet word.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Sjiek.

3 woorde wat jou goed opsom:

Uniek, Eerlik, Lewenslustig

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media