Elzaan Boshoff

Dorp/Stad waar jy woon:

Pretoria

Beroep:

Gastehuis bestuurder

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Die rede vir my inskrywing, is sonder twyfel die uitdaging daaraan, iets totaal buitengewoon, asook totaal buite my ervarings wêreld.
My voorneme vir hierdie jaar is, die doelbewuste keuse van geleenthede, buite my gemaksone.
Geleenthede wat groei kan meebring, en só myself verstom sal laat.
Die lewe is kort, môre is nie gewaarborg. Omstandighede verander in ’n oogwink. Die kuns daaraan is egter, die opstaan… die innooi van die genadejaar….

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Stylvol

3 woorde wat jou goed opsom:

Lojaal, Omgee, Sosiaal

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media