Elizna Coetzee

Dorp/Stad waar jy woon:

Pretoria

Beroep:

Apteker

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ek het besluit om in te skryf vir SARIE Voorbladgesig omdat ek niks het om te verloor nie. Daar is geen beter tyd as nou om myself uit te daag en ‘n kans te vat nie. Die lewe is te kort vir “wat as” oomblikke.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Aitsa

3 woorde wat jou goed opsom:

Spontaan, Eerlik, Deursettingsvermoë

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media