Elizabeth du Plessis

Dorp/Stad waar jy woon:

Bloemfontein

Beroep:

Onderwysstudent

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ek het nog nooit in geskryf vir die Sarie tydskrif nie, maar ek skryf graag in omdat Sarie 'n tydskrif is wat ons herinner aan die krag van vroue en die waarde van ons unieke stories.

Ek het 'n passie vir skoonheid. Ek het nog altyd gesukkel met 'n lae selfbeeld en dit het my minderwaardig laat voel. Ek wil graag 'n voorbeeld vir jong meisies skep dat ons almal mooi is in ons eie manier soos God ons gemaak het en om jou skoonheid uit te straal as 'n geskenk van God af en ek glo Sarie is 'n tydskrif wat dit sal koester.

Om te besef jy is mooi, is nie ’n teken van trots nie, maar van selfvertroue in wie jy gemaak is om te wees

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Kolwyntjie

3 woorde wat jou goed opsom:

Sprankelend, Uniek, Lojaal

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media