Elise Lecuona
Dorp/Stad waar jy woon:
Kaapstad
Beroep:
Arbeidsterapeut
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Hierdie is ’n groot geleentheid vir ’n wonderlike ervaring wat nie net vir myself groei en bederf inhou nie maar wat ook ander vroue inspireer om hul eie waarde, potensiaal en impak te kan besef en uitleef.
Sarie vorm ‘n integrale deel van vrouwees. Ek wil graag ’n kans waag op ’n lekker avontuur saam met Sarie.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Bitterlief
3 woorde wat jou goed opsom:
Omgee, Veerkragtig, Kalm (meeste van die tyd)