Elené Bothma

Dorp/Stad waar jy woon:

Mosselbaai

Beroep:

Skildenaar

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Dis 'n droom al vir jare om by fotografie betrokke te wees & myself op 'n voorblad te sien! God het dit op my hart gelê. Dit maak deel van my roeping & wat God oor my gespreek het!
Ek wil Sy lig laat skyn…

Ek het nog nooit van te vore ingeskryf nie.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Hientoe (hiernatoe)

3 woorde wat jou goed opsom:

Goedhartig, Vriendelik, Dankbaar

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media