Eldoré Greyling

Dorp/Stad waar jy woon:

Mosselbaai

Beroep:

Fotograaf

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ek skryf in omdat my ma en my aanstaande skoonma albei glo ek staan ’n goeie kans. Dit het my ook laat besef dat ek graag iets buite my gemaksone wil aanpak, en ek gryp hierdie geleentheid met beide hande aan. Ek het nog nooit vantevore ingeskryf nie, so dit is baie opwindend vir my.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Hartsmens

3 woorde wat jou goed opsom:

Kreatief, Perfeksionisties, Liefdevol

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media