Dominique de Klerk
Ek skryf vir die kompetisie in omdat ek uit my gemakzone wil beweeg en persoonlik wil groei. My wens is dat ek die geleentheid kan gebruik om ander jong meisies te inspireer om hulle selfvertroue te bevorder en hulle waarde in die wereld te besef (Dit is ook my droom om op die voorblad van 'n wereldklastydskrif te verskyn.).
