Diane Nel

Dorp/Stad waar jy woon:

Cape Town

Beroep:

Ontvangsdame

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Wil op my ouderdom my horison verbreed en dis die laaste mik punt buiten Mev Kaapstad wat ek graag wil doen.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Houtkruis

3 woorde wat jou goed opsom:

liefdadigheid, besorgdheid, vredeliewend

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media