Diana Zoccola
Dorp/Stad waar jy woon:
Pretoria
Beroep:
Kliniese Sielkundige
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
SARIE Voorbladgesig is 'n dinamiese en kragtige platform om ander te inspireer deur mens se storie en persoonlike groei te deel. Dit skep 'n geleentheid om die uniekheid van vrouwees te vier en ander aan te moedig om hul drome onapologeties na te streef.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Fantasties
3 woorde wat jou goed opsom:
Passievol, Dinamies, Toegewyd