Diana Haasbroek
Dorp/Stad waar jy woon:
George
Beroep:
Besigheids eienaar
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek skryf in vir Sarie Voorbladgesig omdat ek nog altyd ‘n aanhanger van die tydskrif was en dit sal vir my ‘n eer wees om op die voorblad te verskyn!
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Opskop
3 woorde wat jou goed opsom:
Optimisties, Positief, Sterk