Desiree Strydom

Dorp/Stad waar jy woon:

Vredenburg

Beroep:

Skincare clinic owner

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Dis ’n simbool van erkenning, van jou unieke storie, styl en karakter.
Om ander vroue te inspireer – of dit is deur haar reis, oorkomste, of net om te wys dat ware skoonheid van binne kom.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Vertroue

3 woorde wat jou goed opsom:

Vasberade, Omgeend, Lojaal

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media